Get Free Shipping on orders over $0
Broedertwis : Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet - Albert Blake

Broedertwis

Bittereinder en joiner: Christiaan en Piet de Wet

By: Albert Blake

eBook | 27 June 2016 | Edition Number 1

Sorry, we are not able to source the ebook you are looking for right now.

We did a search for other ebooks with a similar title, however there were no matches. You can try selecting from a similar category, click on the author's name, or use the search box above to find your ebook.

Een oorlog, twee broers, een tragiese twis - die verskriklikste Afrikanerbroedertwis ooit. Meer as 'n honderd jaar na die laaste skote in die Anglo-Boereoorlog geklap het, word genl. Christiaan de Wet steeds bewonder as onverbiddelike bittereinder, die held wat tot die einde toe volhard het. Sy jonger broer, Piet, word onthou as die joiner wat die wapen teen sy eie mense opgeneem het. In Broedertwis klim Albert Blake as't ware in die twee broers se koppe. Hy probeer verstaan waarom hulle lynreg in stryd met mekaar gekom het. Watter rol het geloofsoortuigings, elkeen se eiesoortige karakter, hul vroue en ook oorlogtrauma in hul keuses gespeel? Teenoor die vurige en waaghalsige Christiaan staan sy temperamentele, andersdenkende jonger broer, Piet. Die een 'n spreekwoordelike valk, die ander 'n duif. Wie was reg? Christiaan, wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer, of Piet, wat die einde aan die smart en lyding van die oorlog wou bring?
on

More in Boer Wars

The Boer War 1899-1902 : Guide to... - Gregory Fremont-Barnes

eBOOK

RRP $22.61

$20.34

10%
OFF
Guide to Sieges of South Africa - Nicki von der Heyde

eBOOK

RRP $18.44

$14.84

20%
OFF
Heart of a Game Ranger : Stories from a Wild Life - Mario Cesare

eBOOK

The Zulu War : The War Despatches Series - John Grehan

eBOOK

Louis Botha : A Man Apart - Richard Steyn

eBOOK

RRP $14.99

$11.87

21%
OFF
The Boer War : Men-at-Arms - Christopher Wilkinson-Latham

eBOOK

RRP $26.38

$23.75

10%
OFF
Battle Story : Mafeking 1899-1900 - Edmund Yorke

eBOOK

RRP $12.99

$10.33

20%
OFF
Brothers in Arms : Hollanders in the Anglo-Boer War - Chris Schoeman

eBOOK

The Boer War - Thomas Pakenham

eBOOK

$14.99

The Boer War : A History - Denis Judd

eBOOK