1300 187 187
 
Reënboogrant Tieners 2 : Hunks en hamburgers - Louise van Niekerk

Reënboogrant Tieners 2

Hunks en hamburgers

eBook

Published: 9th March 2012
Format: ePUB
$9.90
    Good For
  • Booktopia Reader
  • PC / Mac
  • Tablets / iPad
  • Smartphones
  • Kobo / Sony / eReaders
    Not supported
  • Amazon Kindle
  • Aldi eBook Reader
  • Google Play
  • iBooks
    Features
  • Resizable Text
  • Flowing text

Sunette is sielsongelukkig. Die Meidans was 'n totale flop. Dis onmoontlik om iemand regtig lief te h?! Pierre kan maar verskonings maak soos hy wil, almal kan sien hy's mal oor Rachelle. Hy't Sunette kamtig kom soek in die saal nadat hy ... nadat hy Rachelle so ... so bevoel het! Gmf. Haar rug het so min gejeuk as wat ... Sy wou net h? Pierre moes aan haar vat ... en hy was maar net te gewillig!

ISBN: 9780799356175
ISBN-10: 0799356174
Format: ePUB
Language: English
Published: 9th March 2012